Hoeveel tande het 'n witdoodshaai? Wie spog met die kragtigste kake in die diereryk? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wereld van roofdiere te verken!
Published Date:
01/06/2016
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 280 mm