Hierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is 'n weerwolf 'n paar spokerige handskoene 'n vreemde onderwyseres - en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil! Jong grilvrate sal versot wees op hierdie versameling stories en rympies uit die pen van Jaco Jacobs.
Published Date:
01/11/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm