Het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die maan sien? Of dat weerligstrale vol vernietigende elektrisiteit is maar dat ân elektriese paling ân lading van tot 600 volt kan vrystel? Hierdie feite is deel van ân magdom kennis oor die natuur fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit?