Ontdek die opwindendste moderne tegnologie - en uitvindings van die toekoms - en vind uit hoe dit ons moderne wereld vorm. Ongelooflike foto's en illustrasies verduidelik hoe enige iets van hommeltuie en superrekenaars tot onderwater-hotelle en vlieende motors werk.