Home/General Books/Hoe om 'n draak se toorn te tem: Boek 12 - Cressida Cowell
Description
Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was ân swaardvegter draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om ân held te wees.