Home/General Books/Hoe om jou draak te tem: Boek 2 - Cressida Cowell
Description
Die tweede boek in Cressida Cowell se gewilde Hoe om jou draak te tem-reeks. Kan die Wiking-held Harwarrus Horribalus die skat van Grombaard die Gruwelike vind voor Alvin die Verraderlike sy slinkse kloue daarop kry?