Die verhaal van 'n vrou wat op haar sterfbed met herinnerings van haar onopspraakwekkende lewe gekonfronteer word wat hierdie herinnerings soos enkele ligflikkerings in die duister van die verlede beleef en probeer rangskik ten einde sin te maak van haar lewe is een van die hoogtepunte in Karel Schoeman se oeuvre.
Published Date:
18/12/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 234 mm x 15 mm