Die Herero-opstand 1904â1907 is ân heruitgawe van ân boek wat ses keer tussen 1976 en 1979 deur HAUM gepubliseer is. Die lotgevalle van die Hererovolk word in hierdie boek geskets ân stuk geskiedenis wat ân sentrale plek in Namibie se kleurryke geskiedenis beklee.