Die vyfde en laaste deel van die reeks Kolonie aan die Kaap beskryf die opbloei van die VOC se vestigingskolonie aan die Kaap gedurende meer as ’n kwarteeu onder die twee Van der Stels met die groeiende welvaart wat dit gekenmerk het en die eerste tekens van ’n eie koloniale kultuur onder die blanke bevolking.