Hoe om van jou anderster kind ân âA+â-kind te maak! Om ân tipiese kleuter groot te maak is geen grap nie. Hoe dan gemaak as jou kind âandersâ is? Help! My kind is anders! is ân praktiese gids wat jou met ân gereedskapkis toerus om van jou en jou kind ân kampioenspan te maak!