Danie Botha versamel hier sy kortverhale rubrieke artikels en gedigte waarin hy dae in sy lewe so helder moontlik probeer oproep. Die helderheid ontstaan onder meer met die gebruik van erns sensitiwiteit en humor. Hy illustreer hoe hy uit benoudheid na vreugde beweeg.