Ontmoet 'n paar van Suid-Afrika se dapperste helde - van aartsbiskop Desmond Tutu wat ons Reenboognasie 'n belangrike les oor vergifnis geleer het tot Enoch Sontonga wie se hartslied steeds in ons land se volkslied voortleef. Hierdie boek bevat ses heldeverhale wat beginnerlesers maklik self kan baasraak!