Ontmoet 'n paar van Suid-Afrika se dapperste helde - van Klara Majola wat een koue nag na haar blinde pa gaan soek het tot Hector Pieterson wat die wereld se oe oopgemaak het vir die gruwels van apartheid en 'n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om homself en sy kollegas te red.