Ontmoet 'n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek die ongelooflike verhaal van oudpresident Nelson Mandela wat na 27 jaar in die tronk ons reenboognasie na vryheid gelei het; lees hoe Wolraad Woltemade en sy perd tydens 'n storm die see ingeswem het om die matrose van 'n sinkende skip te red.
Published Date:
01/06/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm