Linda kan nie die dood van haar twee-jarige seuntjie verwerk nie. Sy kry ân senu-siekte waar sy haar hare klossies begin uittrek. Haar ontvlugting is haar werk by ân sentrum vir gestremdes. By die huis gaan dit nie veel beter nie haar man tuis met post-traumatiese stres.