Hartsgesprekke met ... bevat onderhoude deur Marius du Plooy met sakeleiers sportlui kunstenaars en ander bekendes soos Nelson Mandela Jean de Villiers Natalie du Toit en Elvis Blue. Jy kan met hierdie versamelstuk agteroor sit terwyl jy meegevoer word met hierdie baanbrekers se verhale oor hul lewe werk en hul opregte passie vir Christus.