Kiara weet feeverhale bestaan nie. Dit het sy aan vadersknie geleer. Daarom vermy sy mans soos die huislike Liam wat vir altyd beloof. Haar hart stem egter nie saam nie want Liam maak vreemde verlangens in haar wakker. Is hy die een waarna sy onbewustelik soek?