Die weeklikse rubriek in Rapport Hanlie Retief gesels met is iets waarna baie lesers elke Sondag uitsien en heel eerste lees. Aanhangers weet haar onderhoude is pittig op die man af en baie vermaaklik. Hanlie Retief vra die vrae aan die nuusmakers wat almal brand om te vra.