Hierdie is ân drie-in-een boek! (Die dansende hasie; Die strooimeisie & Die feetjiebal). Hanli die hasie is die Afrikaanse vertaling van die gewilde Engelse boek Lettice â waarvan daar al oor ân miljoen boeke verkoop is. Hanli is ân vrolike hasie wat saam met haar gesin hoog teen die kruin van ân heuwel woon.