Halfpad Hol is die storie van vier karakters wat hulle lewensweg moet vind in die godsdienstig-versplinterde landskap van post-apartheid Suid-Afrika. Die twee manlike perspektiefkarakters is beide vasgekeer in ân gat; Coenraad fisiek onder in ân myn