Afrikaans is oor die afgelope drie eeue al baie dinge genoem: die jongste Germaanse taal én Afrikataal kombuistaal én parlementstaal onderdrukkerstaal én bevrydingstaal. In hierdie publikasie word ’n bondige oorsig gegee van waar Afrikaans vandaan kom wie hom praat skryf gebruik en misbruik.