Haas Das die geliefde nuusleser van Diereland en sy assistent Piet Muis is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending vind die opwindende stoeigeveg tussen die Gemaskerde Wonder en Kongo Kangaroe plaas maar die diere moet ook vlug vir 'n gevaarlike veldbrand in Diereland.
Published Date:
20/08/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
170 mm x 240 mm x 15 mm