Almal van Menseland is verheug om Haas Das die geliefde nuusleser van Diereland en sy assistent Piet Muis en hulle manewales weer te geniet. In hierdie episode vind die groot wedloop tussen Hasie Kwassie en Skillie Skilpad plaas! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Published Date:
15/08/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
170 mm x 240 mm x 15 mm