Almal van Menseland is verheug om Haas Das die nuusleser van Diereland en sy assistent Piet Muis en hulle manewales weer te geniet. In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiena en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Published Date:
17/07/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
170 mm x 240 mm x 15 mm