Kinders kan hierdie boek soos 'n tydskrif lees en die aktiwiteite geniet wat almal oor grotmense en die oertyd gaan. Daar is 'n vasvra speletjies legkaarte fassinerende feite grappe snaakse strokiesprente en'n boeiende storie oor die Magnon-gesin. Kinders kan selfs hulle eie 3D-mammoet bou!
Published Date:
15/05/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 297 mm x 15 mm