In die eerste honderd jaar van Die Burger se bestaan het net die drie kunstenaars diens gedoen as spotprenttekenaars. In hierdie boek gee Francois Verster Naspers se maatskappy-argivaris 'n onderhoudende historiese oorsig van die bydrae wat elk van die spotprenttekenaars gelewer het.
Published Date:
02/06/2016
Publisher:
Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
182 mm x 242 mm x 15 mm