Op 'n dag sien Lara vir Groot Beer tydens 'n skooluitstappie. Hy lyk hartseer daarom gesels sy met hom. Toe Lara daardie middag tuiskom is alles by die huis anders. En daardie aand toe sy nie kan slaap nie daag Groot Beer op om haar te troos.
Published Date:
01/09/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 280 mm x 15 mm