Groente van tuin tot tafel leer jou hoe om jou eie groente te kweek en sorg sodoende dat jy op 'n gereelde basis groente tot jou beskikking het. Kies uit die lys van groente watter groentesoort jy wil plant en volg die riglyne om jou eie groente te kweek.
Published Date:
01/04/2016
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
190 mm x 235 mm x 15 mm