Om gelukkige kinders groot te maak is nie ân gelukskoot nie! Alle ouers wil goeie ouers wees wat hulle kinders op die regte manier grootmaak. Dit gebeur egter nie vanself of oornag nie. Dis harde werk en sal elke pa ma voog ouma oupa meneer en juffrou soms teen die mure uitdryf. Maar dis die moeite werd.