Pippa kry nagmerries oor haar grootste vrees: spinnekoppe. Net voordat sy hulle plaas in die karoo verlaat om ân nuwe skooljaar in ân koshuis in die Paarl te begin word die gemummifiseerde liggaam van ân meisie in ân bergskeur op die plaas ontdek. Is dit die liggaam van haar pa se vermiste suster?
Published Date:
15/05/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm