Ignatius Smit sterf by geboorte op Woensdag 3 Maart 1982 op Katima Mulilo in Namibie se Kaprivistrook. Sy ma sukkel om sy dood te verwerk omdat sy as geestelike leier verantwoordelik voel vir die vertroosting van die dorpsmense wat net so platgeslaan is deur sy onverwagte dood. Jare later haal sy onverwekte dood haar in.