Maak gereed vir 'n wereld van ontdekking en vind meer uit oor insekte en ander goggas. Hierdie antastiese boek verken allerlei goggas van 'n insek wat soos 'n stok lyk tot 'n skoenlapper wat met sy pote proe! Ontmoet giftige spinnekoppe grillerige skerpioene en vele ander goggas.