Nie alleen 'n waardevolle naslaanwerk nie maar ook 'n interessante en leesbare versameling feite waarvan Suid-Afrikaners aan die einde van die eerste dekade van die 21ste eeu behoort kennis te dra. Kennisgebiede waaronder die politiek geskiedenis geografie letterkunde religie die kunste en wetenskap en tegnologie word in 13 afdelings gedek.