In God se droom vir jou lewe moedig moedig Stasi Eldredge jou aan om jou gedagtes oor jouself uit die verlede neer te le en God se drome vir jou aan te gryp. Die belangrikste reis wat enige vrou kan onderneem is die reis om haar ware self te word deur God se liefde.