In 1983 verruil Ilse Mouton en haar dokterman Andre hul stedelike bestaan en blou Bolandse berge vir die verrykende ervaring van ân plattelandse leefwyse en vestig hulle in Gobabis waar hul nuwe heimat ân onuitwisbare nalatenskap in hul wese laat.