Jesus was 'n mens soos ons elkeen is Hennie de Villiers se uitgangspunt in sy nuutste baanbrekende boek oor die betekenis van lewe. Hennie De Villiers het in GLO â om te kry wat jy nodig het navorsing gedoen oor Jesus se aardse lewe sonder om deur die geykte teologiese modelle beinvloed te word.