Lienka Didi en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas 'n funky agentskap wat partytjies reel fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Daarom gryp hulle die kans aan toe iemand hulle vir 'n groot ontwerpkompetisie inskryf.
Published Date:
16/08/2013
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm