Die moet-koop gids vir die maklikste en beste skoonheidswenke van die Glam Guru Suid-Afrika se gewildste (en stylvolste) guru is terug met ân tweede boek! Hierdie keer kan jy lees hoe 70 vroue gedaantewisselings ondergaan het en hoekom hulle ân makeover wou gehad het.