Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories Duskant die doodlyn en Gevaarlike lopies saam in een omnibus - met 'n klomp lekker rugby- en krieketfeite as bonus. Hierdie aksiebelaaide spannende verhale sal jong lesers lekker laat naels kou!
Published Date:
01/03/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm