Die selfmoord van haar kleintydse vriendin Mignon laat Maggie McKairn met meer vrae as antwoorde. Wat het met Mignon gebeur in die jare wat hulle mekaar nie gesien het nie wat haar so bitter gemaak het dat sy nie meer kans gesien het om te lewe nie?
Author:
Barkhuizen le Roux, Christene