'n Waardevolle hulp vir ouers wat hul kleinspan 'n hupstootjie wil gee in hul voorbereiding vir die skool. Hierdie vindingryke reeks boekies moedig selfvertroue aan en verstewig begrippe van sleutelvaardighede voordat jou kind die âgrootâ skool aandurf.