Met Gesonde seks praat Timothy met elke mens op sy vlak â of jy nou konserwatief of oopkop is oor die tipe van goed. Timothy praat oor kwessies soos hoe God seksualiteit sien seksrolle in 'n huwelik orale seks masturbasie pornografie en sosiale media.