In Gesond.Gelukkig.Sonder giere! gee gesondheidskrywer Lisa Morrone 'n praktiese maklik deurvoerbare plan vir almal om hulle energievlakke te herstel en hulle natuurlike lus vir die lewe terug te kry. Die boek bied ook praktiese voorbeelde wat maklik verduidelik word met sketse foto's en voorbeelde in tabelvorm.
Publisher:
Christian Art/Cum/Struik Chri