Hierdie wetenskaplik-historiese atlas van Suid-Afrika sluit aan by die moderne benadering tot die land se geskiedenis voorkoloniale gemeenskappe. Temas wat tans groot prominensie in die staatsadministrasie geniet word kartografies en wetenskaplik-korrek voorgestel.