Home/General Books/Gereformeerdes onder die Suiderkruis 1652-2011 - Piet Strauss
Description
In Gereformeerdes onder die Suiderkruis gaan dit om flitspunte uit die geskiedenis van vier Afrikaanse Gereformeerde kerke in Suid-Afrika asook oor die invloed van Gereformeerdwees op hierdie kerke en deur die kerke op die samelewing.