Die skrywers van hierdie versamelbundel soek na die Godsbelofte dat trane afgedroog sal word deur praktiese riglyne vanuit ’n psigoterapeutiese perspektief te verskaf. Met konkrete voorstelle oor ’n wye lewenspektrum en ’n teologiese interpretasie van herinneringe word lesers op die weg na genesing geplaas.