Genees jou trauma bied 'n praktiese plan vir die leser om die pynlike gevolge van trauma te bowe te kom en dan voluit te kan lewe. Dr. Tessa van Wijk is 'n sielkundige spesialiseer in die verwerking van enige trauma - van kaping roof en moord tot siekte verlore liefde finansiele krisisse of egskeiding.