Het die Christelike geloof enigiets met die openbare lewe te make het die geloof enigiets betekenisvol by te dra tot die openbare lewe - en indien wel hoe gebeur dit? Wat beteken die openbare lewe eintlik? Op welke wyse - indien enige - kan die kerk 'n bydrae tot die openbare lewe en die openbare mening lewer?