Home/General Books/Geloof Bygeloof En Ander Wensdenkery - George Claassen
Description
Waarom glo mense dat die sterre en planete se posisies jou toekoms kan bepaal of dat gesprekke met dooies moontlik is? Dis die soort vrae wat George Claassen in hierdie boek stel.