Kraakvars lig ân oorvloed wilde blomme en ân asemrowende keuse van vars produkte â dis lente in die middeleeuse dorpie Charroux in die Allier-departement van Frankryk waar Marlene van der Westhuizen jou uitnooi om ân blik op die binnewerke van haar vyftigste kookklas te steel.
Author:
Marlene van der Westhuizen